Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie, lugmag op soek na vermiste vissermanne

2012-04-20 13:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee mans wat langs die kus van Elandsbaai, noord van Kaapstad, gaan visvang het, is steeds vermis, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.

Craig Lambinon, woordvoerder vir die NSRI, sê die mans het Donderdag omstreeks 16:00 Elandsbaai verlaat om te gaan visvang.

“Die motors het gebreek toe dit donker word en hulle is sedertdien uit op die see,” het hy gesê.

Hy sê die NSRI het kontak via selfoon met die vissermanne, maar die instituut kon nog nie die mans opspoor nie. Die mans weet nie waarheen die boot gedryf het nie.

Lambinon sê die polisie en die lugmag het by die soektog aangesluit.

Volg Nuus24 op Twitter   

- SAPA

Lees meer oor: elandsbaai  |  vermiste persone  |  nsri
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Gielman jy is besig om pienk oliefante te sien waarvan praat jy? avatar Gielman Tiwwe - Mei 22, 2013 om 00:40 RapporteerKommentaarbeleid Moet ek my bra stadig, soos die maan wat tydloos opkom, saggies losknoop...? Wat sal jy doen wanneer ek, suigende, pruilend... my lippe inkleur met jou sugtende, vrome drome...? Wat is 'n mens... Dat hy hom bo stof verhef?! 19 0 Jy is van jou kop af en heeltemal mal. Is dit volmaan of naby volmaan? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:58 AM
    Road name: Pretoria Street Inbound
    SLOW TRAFFIC between the N1 Highway and Gordon Road
  • Wednesday Bedfordview - 06:57 AM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary vehicle on the N3 north before Mordderfontein Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Head of Tax / Senior Tax Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Software .Net Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.