Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie in NK op soek na moordenaars

2012-06-13 22:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie in die Noord-Kaap was Woensdag nog op soek na die moordenaars van ‘n gay man in Kuruman.

Die man is nie onthoof soos vroeër berig is nie, het lt. kol. Mashay Gamieldien gesê.

“Die oorsaak van dood word nog vasgestel deur die lykskouing.”

Die 23-jarige Thapelo Makutle het na bewering Vrydag in ‘n argument met twee heteroseksuele mans betrokke geraak oor sy seksualiteit.

Gamieldien het gesê die 23-jarige is vroeg Saterdagoggend in sy gehuurde kamer gevind met ‘n wond aan sy nek.

“Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die polisie is nog op soek na die verdagte of verdagtes.”

Hy is onlangs aangewys as Mej. Gay Kuruman en het ook deelgeneem aan die Kimberley Out In Africa Gay en Lesbiër Fees.

Lindiwe Mazibuko, die DA se parlementêre leier, het gesê die moord dien as herinnering dat baie Suid-Afrikaners steeds nie hul basiese regte en vryhede kan geniet nie. Sy het gesê verskeie haatmisdade teen gays en lesbiërs, soos “regstellende verkragting”, het oor die land heen plaasgevind. Pres. Jacob Zuma moet oor die man se moord en ander soos dit praat, het Mazibuko gesê.

Zuma se woordvoerder, Mac Maharaj, het gesê die regering se rekord van ondersteuning vir gender- en gay-regte is welbekend en om diskriminasie uit te roei is ‘n voortdurende proses.

“Ons neem enige gebeurtenis wat nie hierdie regte ondersteun nie, wat hierdie regte skend, as ‘n vlek op ons samelewing en dit moet teengestry word op elke vlak in ons samelewing,” het hy gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: thapelo makutle  |  haatmisdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Weer sê... Hollo Mof, vanaand maak jy seker weer nie 'n gat toe nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.