Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie 'ignoreer' verkragting oor vervoer

2012-08-22 11:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie in Melmoth, KwaZulu-Natal, beweer hulle kon nie aandag gee aan ‘n klag van ‘n moontlike verkragting – wat een blok van hul polisiekantoor geleë was – nie, as gevolg van ‘n tekort aan vervoer, het ‘n koerant Woensdag berig.

The Witness berig Derek Horne, bestuurder van die Mthonjaneni-munisipaliteit se beskermingsdienste, het Saterdag twee meisies hoor skree en die polisie in kennis gestel.

Die plaaslike polisie sê hulle kon nie aandag aan die klag skenk nie, want ‘n polisievoertuig was nie beskikbaar nie.

Horne het glo vir die polisiekantoor gesê ‘n poging tot verkragting vind slegs ‘n blok van die polisiekantoor plaas, maar hy kon nie die polisie oorreed om die saak te ondersoek nie.

Hy het toe die meisies self gaan help.

“Ek het deur ‘n oop veiligheidshek in die rigting van die skreeue gestap en twee jong meisies gesien...” het hy vertel.

Horne vermoed die meisies is “omtrent 12 jaar en 16 jaar oud.”

Hy sê die meisies is aan vensters vasgebind en het toue om hul hande gehad.

“Twee jong mans het hulle probeer verkrag,” het hy gesê.

Horne het die getraumatiseerde meisies gehelp nadat die aanvallers weggehardloop het.

Kapt. Tienkie van Vuuren, woordvoerder vir die polisie in Eshowe, sê ‘n interne ondersoek sal van stapel gestuur word.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Ek glo alles in die Woord van God. ALLES!!! Weet julle wat is die wonderlikste wete? Dat, wanneer ek na 'n ragfyn, volmaakte blommetjie staar... Ek God se getroue sorg in my kinds-kinders se lewe ervaar. God het 'n oorvloed van alles wat uitsonderlik goed en deugsaam is gegee. Maar die mens het teen die Liefde van sy Maker opgetree en deur sy, die mens se gekose, verwaande perversiteit besluit om sy walglike besluitsuitskeidings op Hom te blameer - aan die Een wat hom vlekloos geskape het. Hoe is dit moontlik? Het God nie aan jou en my 'n 100% VRYE keuse gegee nie?! D-I-N-K! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial manager

Centurion
Communicate Cape Town IT
R800000 - R1000000

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
R650000 - R750000

Team leader- Finance

Sandton
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.