Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie hou situasie in Sasolburg dop

2013-01-22 08:20
Tweets Share Share line Print
Video - Buitelanders in Sasolburg geteiken
Betogers in Sasolburg het winkels leeggedra en veral buitelanders geteiken in 'n gewelddadige protes in dié informele nedersetting. KYK
 

Johannesburg – Die polisie het 'n totaal van 187 mense in hegtenis geneem in verband met onlangse betogings in Sasolburg, het die Vrystaatse polisiedepartement Dinsdagoggend gesê.

Konst. Peter Kareli het gesê dit is die totale aantal mense wat in hegtenis geneem is sedert die betogings Sondag begin het.

Geen insidente is Maandagaand aangemeld nie en die polisie hou die situasie dop.

Inwoners is ongelukkig oor planne om Sasolburg by die Ngwathe-munisipaliteit, wat Parys insluit, in te lyf.

Betogers het Maandag twee vragmotors aan die brand gesteek en twee polisiebeamptes in 'n Njala beseer ná dit in modder vasgesit het.

Waterkanonne en rubberkoeëls is gebruik om inwoners te verjaag.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: sasolburg  |  betogings  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... Wat 'n kompliment vir legens! "jou eie klein party om die waarheid te se"! Dus gee allet voor legens is die enigste hier wat die waarheid praat, al die ander lieg. en legens moet verdwyn omdat die ander hier nie die waarheid wil hoor nie? Whooooa! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Bredell - 07:59 AM
    Road name: High Road Northbound
    DELAYS between Pomona Road and the R21 Interchange
  • Friday Kempton Park - 07:57 AM
    Road name: Zuurfontein Road Southbound
    DELAYS through Kempton Park towards the R24 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Investment Associate

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.