Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Polisie het my aangerand – Dewani-beskuldigde

2012-10-22 15:55
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Man is glo aangerand om te erken dat hy die toeris Anni Dewani vermoor het, het die Wes-Kaapse hooggeregshof Maandag gehoor.

Xolile Mngeni (25), wat in sy eie verdediging getuig, het gesê hy is ná haar moord in November 2010 na die kelderverdieping van 'n polisiegebou geneem en erg aangerand.

"Hulle het my na 'n onderste verdieping geneem waar daar waterpype is. Daar was een tafel en een stoel en bloed op die vloer," het hy gesê.

"Hulle het my kop aan die agterkant van 'n stoel vasgemaak, 'n plastieksak geneem en pepersproei ingespuit. Hulle het dit op my gesig gesit en ek het vibreer asof ek 'n aanval kry. Die ander het my geskok en getrap."

Volgens Mngeni is sy klere toe uitgetrek en sy testikels teen ’n laai geslaan

Mngeni het onskuldig gepleit op aanklagte van roof, kaping en dat hy Dewani op 13 November 2010 in Gugulethu vermoor het.

Hy was die eerste getuie in die saak van die verdediging.

Regter Robert Henney het gevra hoekom hy nou eers oor die aanranding getuig. Hy het gesê die getuienis moes tydens die verhoor binne 'n verhoor bekendgemaak word om die toelaatbaarheid van Mngeni se bekentenis te bepaal.

Henney het beslis dat die verklaring as bewyse toegelaat kan word.

"Die hof kan dit nie ignoreer nie. Jy kan nie nou bewyse van die bekentenis voorlê nie."

Die verhoor duur voort.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... Is een wag genoeg by skole ens.? Een alleen kan hom mos nie verweer teen 'n klomp kriminele wat daar aankom met een doel voor oe, moord en roof nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kyalami - 09:11 AM
    Road name: R55
    TRAFFIC LIGHTS not working at Main Road - POINTSMEN on duty
  • Thursday Crown - 09:11 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS through the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.