Polisie: Britse aktrise praat onsin

2010-01-12 01:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die polisie in Kaapstad polisie het Maandag alle bewerings van ‘n Britse aktrise ontken wat glo deur ‘n bende aangeval en beseer is.

Victoria Smurfit, wat in die BBC-dramareeks, Ballykissangel verskyn het, het Sondag vir die eerste keer in die Irish Mail, ‘n publieke inskrywing oor die voorval gemaak.

Sy het beweer dat daar op die taxi waarin sy en haar familie gery het, geskiet is en dat haar elmboog gedurende die voorval beseer is.

"Die skoot wat gevuur is, was definitief nie vir die insittendes van die voertuig bedoel nie en dit was definitief nie ‘n bendeverwante voorval nie,” het supt. Randall Stoffels, gebiedswoordvoerder van die Kaapstad-polisie, gesê.

“Daar was geen beserings opgemerk toe sy verlede Maandag deur speurders ondervra is nie," het hy gesê.

“Ons het ‘n saak oopgemaak. Die insittendes van die taxi het ‘n harde geluid gehoor en die een ruit van die voertuig het gebars. Ons dink dat iemand in die lug opgeskiet het en die ruit getref het. Niemand is tydens die voorval beseer nie,” het Stoffels gesê.

Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie en die polisie wag steeds op ‘n verslag. Smurfit beweer in haar berig dat sy deel van 'n sy bende-inisiasie was.

“Dit was ‘n skiet-‘n-toeris-dood dag en ons was toevallig in die pad,” het sy geskryf.

- Sapa

Lees meer oor: misdaad  |  aanvalle

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ochrana sê... As ek my kar van buite sluit kan dit nie van binne oopmaak. Slotte werk elektronies. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2000
R 65,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.