Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Plaaswerkerstaking opgeskort – Cosatu

2013-01-16 18:01
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Plaaswerkerstaking duur voort
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

 Kaapstad – Die Congress of SA trade Unions (Cosatu) het Woensdag gesê dat die Wes-Kaapse plaaswerkerstaking vir ‘n week opgeskort is, het eNCA berig.

Dit sal onmiddellik van effek wees.

Cosatu wil hê boere moet ‘n ooreenkoms bereik gebaseer op ‘n ooreenkoms wat Dinsdag in Clanwilliam bereik is.

Cosatu sê boere in Clanwilliam het ingestem om R105 ‘n dag aan plaaswerkers te betaal.

Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse Cosatu-sekretaris, sê dit is ‘n voorbeeld van ‘n ooreenkoms wat in ander dorpe gebruik kan word om die staking, wat soms met geweld gepaard gegaan het, moontlik tot ‘n einde te bring.

Nietemin het beide Agri SA en Agri Wes-Kaap Woensdagoggend gesê hulle is nie deur Cosatu gekontak rakende ‘n plan om die loonooreenkoms uit te brei nie.

Porschia Adams, woordvoerder van Agri Wes-Kaap, sê sover sy weet het slegs een boer wat ‘n paar plase besit ‘n loonooreenkoms bereik en nie verskeie boere nie.

Johannes Muller, president van Agri SA, het later ‘n verklaring uitgereik waarin hy gesê het geen landbou-loonooreenkoms is nog in die land bereik nie.

“’n Aanbod wat deur ‘n enkele boer [van Clanwilliam] gemaak is, wat glo baie afhanklik is van die dienste van ‘n groot hoeveelheid tydelike werkers tydens oestyd, is deur Cosatu verwelkom en hulle het dit laat lyk na ‘n gesamentlike ooreenkoms met boere van Clanwilliam wat gebruik kan word as ‘n voorbeeld wat wyer toegepas kan word,” het hy gesê.

Hy sê die aanbod is glo nie ondersteun as ‘n kollektiewe ooreenkoms deur ander leiers en hul organisasies in die omgewing nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: cosatu  |  stakings  |  plaaswerkers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... As 'n geografiese ligging as naam "onaanvaarbaar" is dan is dit logies dat "Suid-Afrika" of "Mzansi Africa" ens. ook onaanvaarbaar moet wees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.