Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Plaaswerkerstaking: Kaap relatief rustig

2012-12-04 12:41
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Daar was teen vroegmiddag geen berigte oor ernstige geweld wat met 'n voortgesette staking deur plaaswerkers in die Wes-Kaap verband hou nie, het Agri Wes-Kaap Dinsdag gesê.

"Die enigste insident waarvan ons tot dusver gehoor het, het in Groendal, Franschhoek plaasgevind, waar 'n groep mense klippe gegooi het na 'n vragmotor vol mense wat op pad was werk toe," het Porchia Adams, 'n woordvoerder vir Agri Wes-Kaap, gesê.

Die polisie het ingegryp en die groep is uitmekaar voor enigiemand beseer is.

Adams kon nie berigte bevestig dat twee plaaswerkers met rubberkoeëls geskiet is nie.

'n Groep mense het vroegoggend in Worcester gesing, gedans en buitebande verbrand.

Kapt. Mzikayise Moloi, woordvoerder vir die Worcester-polisie, het gesê die brand is geblus en die situasie is onder beheer.

Andre Traut, woordvoerder vir die Wes-Kaap, het ook gesê geen gevalle van ernstige geweld is aangemeld nie.

Plaaswerkers eis 'n daaglikse loon van R150 en beter lewensomstandighede.

Gewelddadige stakings deur die werkers het in November deur groot dele van die provinsie versprei.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: wes-kaap  |  plaaswerkers  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Barney Beland in vyandige hande,wat dan koek en tee,n troepe opleiding word n sekere % ongevalle toegelaat.Is hierdie alweer n vakbond situasie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.