Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Plaaswerkers teiken joernaliste, polisie

2013-01-14 11:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Motor van die SABC is deur stakende plaaswerkers op De Doorns in die Wes-Kaap met klippe bestook, het die openbare uitsaaier berig.

Die verslagspan was besig om onderhoude met werkers by die Stofland- informele nedersetting te voer, toe die voertuie met klippe bestook is.

Niemand is beseer nie.

‘n Ander joernalis se voertuig is verlede week tydens die gewelddadige betoging aan die brand gesteek.

Dié motor, wat behoort het aan Independent Newspapers, is deur die Cape Times-joernalis Xolani Koyana gebruik.

Koyana het gesê hy moes uit sy motor na veiligheid getrek word ná betogers dit met klippe bestook het. Hy en 'n ander verslaggewer was in die motor toe betogers hulle omsingel het en aangesê het om die gebied te verlaat.

Die polisie het vroeër gesê een van sy voetpatrollies is vroegoggend op De Doorns oorval.

Ao. November Filander sê die polisiebeamptes is Maandagoggend omstreeks 03:00 aangeval toe hulle die gebied gepatrolleer het.
 
Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: de doorns  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Ek stem, hulle maak seker en dan bied hulle nie aan nie,maar die "dommes" glo dit maar, want hulle bly hoop.....valse hoop Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Douglasdale - 07:05 AM
    Road name: Douglas Drive Southbound
    DELAYS between Douglasdale and Bryanston
  • Wednesday Woodmead - 07:02 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.