Plaasrower kry 12 jaar

2010-07-07 04:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Regter Achmat Jappie het Dinsdag gesê plaasaanvalle vind heeltemal te gereeld plaas, toe hy ‘n plaasrower tot 12 jaar tronkstraf gevonnis het.

Sibenelo Zungu (25) het skuldig gepleit op die aanklag dat hy in Desember 2009  by die plaashuis van Francis (76) en Gillian Howard (75) ingebreek het.

Hy het ook aan die hof gesê dat hy twee medepligtiges gehad het wat hom gehelp het. Dié verdagtes moet nog in die hof verskyn.

Een van die mans het verskeie skote in die huis ingeskiet alvorens hulle die deur afgeskop het.

Zungu het getuig dat die Howard-egpaar hulself in hul slaapkamer toegesluit het nadat die skote afgevuur is.

Met sekuriteitsbeamptes se aankoms op die toneel was die verdagtes in die kombuis besig om vleis vir hulself te braai. Die mans het op die vlug geslaan en meeste van die besittings in die huis agtergelaat wat hulle beplan het om te steel.

Volgens Jappie het die omstandighede egter nie ‘n lewenslange tronkstraf vir die gewapende roof regverdig nie.

Na bewering het Zungu nie die aanval gelei nie en het hy reeds bewys dat hy skuldig voel oor wat hy gedoen het. Hy het ook sy volle samewerking aan die polisie gebied.

Zungu het gesê hy is bereid om teen sy medepligtiges te getuig.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: inbrake  |  misdaad  |  rooftogte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ochrana sê... As ek my kar van buite sluit kan dit nie van binne oopmaak. Slotte werk elektronies. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2000
R 65,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.