Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Plaasmoorde 'n 'nasionale krisis'

2012-11-27 14:47
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Moorde en aanvalle op plaaseienaars in Suid-Afrika moet as 'n nasionale krisis gesien word, het die Solidariteit-navorsingsinstituut gesê.

"Plaasmoorde en aanvalle moet gesien word vir die nasionale krisis wat dit is en dus prioriteitstatus en aandag verdien," het die instituut, in 'n verslag wat met die hulp van verskeie kenners saamgestel is, gesê.

Die verslag vorm deel van Solidariteit, AfriForum en Kraal Uitgewers se veldtog teen plaasmoorde.

Die aard van plaasaanvalle, vlakke van geweld wat in die aanvalle gebruik word en die sielkundige uitwerking daarvan op die slagoffers, word in die verslag bespreek.

Dr. Dirk Hermann, adjunkhoof van Solidariteit, het in reaksie op die verslag gesê die regering is "onverantwoordelik" omdat hy nie plaasmoorde en -aanvalle in isolasie hanteer nie.

Navorsers wat gehelp het om die verslag saam te stel, het met Hermann saamgestem.

"Dit is duidelik dat die regering nie meer die aanvalle op plase en die moord op mense in die landboudgemeenskap as prioriteit beskou nie," het dr. Johan Burger van die Instituut vir Sekerheidsdienste gesê.

Dr. Christiaan Bezuidenhout, ’n kriminoloog aan die Universiteit van Pretoria (UP) het gesê Suid-Afrika sukkel met gewelddadige misdade, veral plaasaanvalle.

Die kriminoloog Lorraine Claasen het gesê plaasaanvalle word steeds nie ernstig opgeneem nie, ten spyte van die "grusame besonderhede" oor plaasaanvalle.

"Geen mense verdien om op so 'n onmenslike, ongeregverdige en brutale wyse te sterf nie. Hoekom word dit toegelaat?"

Christopher Preece (54) is doodgeslaan en sy vrou is beseer toe drie mans hulle Saterdag met pangas op 'n plaas in Ficksburg in die Vrystaat aangeval het.

Preece is op die toneel dood verklaar en sy vrou, Felicity Preece (56), is verskeie kere gesteek.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  plaasmoorde  |  moorde  |  plaasaanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
75 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... JJ... S.W. se vraag het nie met "verskil" te doen nie. Sou dit blanke rowers gewees het, sou dit beslis in die berig gemeld gewees het. Hy beklemtoon daardie feit met sy vraag. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.