'Plaasmoorde is regering se skuld' – DA

2012-02-21 10:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die dood van ‘n boer in Buffelshoek, in die Noordwes, is ‘n resultaat van die regering wat sy verantwoordelikheid teenoor die veiligheid van sy landelike burgers verontagsaam, het die Demokratiese Alliansie gesê.

“Die opvallende voorkoms van plaasaanvalle in die Noordwes, asook ander plattelandse provinsies, getuig van die kwesbaarheid van landelike Suid-Afrikaners in die afwesigheid van ordentlike, sigbare en gekoördineerde sektorpolisiëring,” het Juanita Terblanche, DA-LP, in ‘n verklaring gesê.

“Die regering verontagsaam sy verantwoordelikheid oor die veiligheid van sy landelike burgers.”

Die boer en sy vrou was Maandagoggend besig om hul koeie te melk toe hulle deur sowat vyf gewapende mans oorval is, het brig. Thulani Ngubane gesê. Die boer is doodgeskiet en die vrou is aangerand.

Beeld het die egpaar as Bernadette en David Hall geïdentifiseer.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
133 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnr sê... Zum, Zum, Zum is die bielie van die Bosveld. Zum, Zum, Zum die Bosveld Bul! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.