Plaasaanvalle eis meer as in oorlog

2009-11-12 08:05
Tweets Share Share line Print

Sarel van der Walt

Johannesburg - Altesame 91 Britse soldate het vanjaar in die oorloggeteisterde Afganistan gesterf, terwyl minstens 111 mense in dieselfde tydperk in plaasmoorde in Suid-Afrika dood is.

Dit blyk uit statistieke van die landbou-organisasie TLU SA.

“Omdat die polisie nie amptelike statistieke bekend wil maak nie, is ons afhanklik van mediaberigte om ons syfers op datum te hou,” het Chris van Zyl, assistent-hoofbestuurder van TLU SA, gister by navraag gesê.

Die afgelope agt jaar het 232 Britse soldate in Afganistan gesneuwel, terwyl 292 mense in net vier jaar in plaasaanvalle in Suid-Afrika dood is.

Die polisie het Agri SA se na- sionale veiligheidskomitee vandeesweek op ’n vergadering in Centurion gevra om nie die statistieke bekend te maak wat die polisie aan hulle gegee het nie.

Op dié vergadering het André Botha, voorsitter van dié veiligheidskomitee, onverantwoordelike uitsprake deur politici en senior staatsamptenare die skuld vir plaasaanvalle gegee.

Hy het gistermiddag gesê hy glo TLU SA se syfers is “konserwatief”. Botha sê huisrooftogte, kapings, verkragtings en veral veediefstal het kwaai toegeneem in landelike gebiede. Swart én wit loop deur.

Ná die moord op dr. Warwick Dorning, bekende KwaZulu-Natalse boer, vroeër vandeesweek het die ANC in dié provinsie luidens berigte gesê hy neem kennis van bekommernisse van landbougroepe oor die veiligheid van boere en ander plaasbewoners.

- Beeld

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: plaasaanvalle  |  soldate  |  afganistan

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Nie SARS of die ANC weet waar Malema sy geld vandaan kry nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2000
R 65,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.