Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pistorius se regspan na-ure toegelaat

2013-02-18 14:41
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die regspan van die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet Oscar Pistorius word steeds ná die vasgestelde besoektye by hom toegelaat, het Kenny Oldwage, sy prokureur, Maandag gesê.

"Ons het te alle tye toegang tot hom," het Oldwage in 'n telefoniese onderhoud gesê.

Die besoektye by die plaaslike polisiekantoor, waar Pistorius sedert Vrydag aangehou word, is 15:00 tot 16:00. Oldwage het egter gesê die regsspan het Pistorius buite die vasgestelde tye gesien vir konsultasie.

Verskeie joernaliste het Maandag buite die polisiekantoor gewag. Sowat 20 plaaslike en internasionale joernaliste het probeer om Pistorius se vriende en familie te sien voor Dinsdag se borgtogaansoek by die Pretoriase landdroshof.

Die Amerikaanse TV-kanaal NBC het sy toerusting oornag oorkant die gebou gestoor en 'n sekuriteitswag aangestel om daarna te kyk.

Alex Crawford, 'n joernalis van Sky News, het gesê die nuus van Pistorius se inhegtenisneming is wyd berig in Brittanje.

"Hy is omtrent die enigste buitelandse Olimpiese atleet wat die Britte ken, behalwe Usain Bolt. Hulle is baie geskok."

Die 26-jarige Pistorius word daarvan aangekla dat hy sy 29-jarige vriendin, Reeva Steenkamp, verlede Donderdag by sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet het. Hy is intussen aangekla van moord en sal na verwagting Dinsdag 'n formele borgtogaansoek voor die hof bring.

Steenkamp se familie het Sondag gesê haar oorskot het in Port Elizabeth aangekom. 'n Privaat begrafnisdiens sal Dinsdag gehou word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Rudi Jansen van Vuren sê... Johann Viljoen - Eerstens van Vu(een U)ren jammer moes dit net reg stel. My ouers het ons geleer om self te dink en baie te bevraag, goed nie net aanvaar soos wat dit is nie. Ek "whatever" glad nie daar is baie wat gedoen kan word, maar ek gaan nie my kop oop breuk vir die nie. Ons identiteit le in ons krag om met tye te verander. Ons kan nie altyd terug kyk na "die goeie ou dae" en dan glad niks na die toekoms kyk nie. Adapt or die is wat ek aan dink. Ek veroordeel nie die mense nie laat hulle maar aangaan in hulle Afrikaner dorpie dink net dis onregverdig op die jong klomp wat niks deel was van "die goeie ou dae" nie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.