Pikoli nou Gobodo forensiese hoof

2010-08-04 12:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die voormalige direkteur van openbare vervolging, Vusi Pikoli, is aangewys as hoof van die Gobodo forensiese eenheid, het dié onderneming Woensdag gesê.

Gobodo se uitvoerende beampte, Nonkululeko Godobo, sê Pikoli se aanwysing val saam met die uitbreiding van die firma se forensiese eenheid.

“Goeie regering en deursigtigheid het al meer kritiek geword in hierdie era van toenemende bedrog en korrupsie,” het sy gesê.

Pikoli, wat al meer as 20 jaar met die wet doenig is, is destyds deur oudpres. Thabo Mbeki geskors omdat hy nie wou afsien van die voormalige polisiehoof Jackie Selebi se vervolging nie.

Selebi is Dinsdag tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir korrupsie.

Gobodo is in 1996 gestig deur ‘n groep swart geoktrooieerde rekenmeesters.

Pikoli begin vandeesmaand as hoof van die eenheid begin werk.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Riekie sê... Innige simpatie met hierdie familie!! Mag hulle net krag van Bo ontvang om hulle deur die hartseer tydperk te dra. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 229,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2009
R 129,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr MY07
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.