Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Piet Byl sou Oscar-saak wou ondersoek

2013-02-22 09:27
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die oudspeurder Piet ­Byleveld sou graag die ondersoekbeampte in die moordsaak teen Oscar Pisto­rius wou wees, berig Beeld.

“In die lig van die omstandighede sou ek minstens twee volle dae op die toneel spandeer het,” het hy Donderdag by navraag gesê ná aantygings deur Pistorius se regspan dat die “swak gehalte” van die polisie se werk die integriteit van die ondersoek onder verdenking plaas.

Adv. Barry Roux SC, Pistorius se regsverteenwoordiger, het in die hof gesê nadat die polisie se ballistiese deskundiges klaar Pistorius se huis op die Silver Woods-landgoed gefynkam het, het sy onafhank­like span deskundiges ’n ­koeëlpunt in die toiletbak gekry wat deur die polisie misgekyk is.

Ao. Hilton Botha, ondersoekbeampte wat intussen vervang is, is ook gekritiseer dat hy sonder skoenbedekkings in Pistorius se huis ingeloop het.

Byleveld het gesê ’n misdaadtoneel word beslis versteur as die speurder in beheer nie volledig toegerus is om die toneel te ondersoek nie.

“Ek sou nie eens die kommissaris daar toegelaat het voordat ek tevrede was dat my ondersoek klaar is nie. ’n Dag sou te kort gewees het om my van al die feite te vergewis en behoorlik voor te berei.

“Onthou, ’n ou se geloofwaardigheid word selfs in die borg(tog)aansoek getoets.

“Die verdediging probeer soveel gate moontlik kry.”

Byleveld het gesê hy het self in sy sake die lykskouings bygewoon.

“Kyk, baie ouens hou nie daarvan nie, maar dit was vir my belangrik.”

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
38 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... Gam? Hoe so? Die berig se tog duidelik dis Madiba se kleinkinders. Hy het nie 'n seun of dogter genaamd Gam gehad nie. Verduidelik asb. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Highlands North - 08:03 AM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Athol Road - expect delays
  • Tuesday Kempton Park - 07:58 AM
    Road name: R24 Westbound
    SLOW TRAFFIC between the R21 / Airport Interchange and the Barbara Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Intelligence

Centurion
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BI Qlikview

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BI Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.