Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Phiyega bekommerd oor polisiemoorde

2013-01-09 16:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Polisiekommissaris Riah Phiyega het Woensdag haar kommer uitgespreek oor moorde op polisielede nadat nóg ‘n beampte tydens ‘n rooftog doodgeskiet is.

“Hy is die eerste slagoffer in die SAPD... in 2013,” het sy in ‘n verklaring gesê.

Sy het gesê die besit van onwettige vuurwapens dra by tot polisiemoorde.

Phiyega het gemeenskappe aangemoedig om op hul hoede te wees en om aan te hou om die polisie van inligting te voorsien wat hulle kan help om onwettige vuurwapens te vind.

Sers. Molahlehi Ephraim Mokhasi (41) is Dinsdag tydens ‘n rooftog in Kopanong dood.

Vier gewapende mans het kort voor 14:00 ‘n winkel beroof. Die polisie het opgedaag terwyl hulle probeer vlug het en die rowers het gevolglik weer by die winkel ingehardloop.

Hulle het ‘n ruk later weer uitgehardloop en skote afgevuur. Die sersant is geskiet en is op die toneel dood.

Die rowers het met kontant, ‘n skootrekenaar en ‘n polisie-dienspistool op die vlug geslaan.

Die polisie het die rowers weer ná twee kilometer voorgekeer.

‘n Vroulike konstabel van die Bloemfonteinse honde-eenheid is in die been en hand gewond. ‘n Derde koeël het haar koeëlvaste baadjie getref.

‘n Ander polisiebeampte is in die hand geskiet.

Een van die gewapende rowers is doodgeskiet en ‘n ander een is in hegtenis geneem. ‘n Ander rower is Woensdag in hegtenis geneem.

Die twee, wat onderskeidelik 28 en 19 jaar oud is, sal Donderdag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn op aanklagte van moord, poging tot moord en gewapende roof.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: riah phiyega  |  moorde  |  polisie
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Iemand wat 77 jaar oud is soek nie werk nie. Hy's soos meeste 77-jariges, afgetree. En heel gemaklik, selfs skatryk, soos dit 'n oud-president en Nobel-pryswenner betaam. Hy't sy kanse in die lewe benut. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.