Petroltekort 'binnekort opgelos'

2012-02-01 14:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die druk op brandstofverskaffers behoort teen die begin van volgende week te verminder, het dieSuid-Afrikaanse Petroleum-kleinhandelaarsvereniging Woensdag gesê.

“Ons sal teen Dinsdag weer aan die gang wees,” het Peter Noke, die vereniging se nasionale direkteur, gesê.

Dit volg nadat motoriste glo by talle vulstasies gesukkel het om brandstof te kry.

“Daar is voorraad wat rondgaan. Daar is verseker geen rede om uit paniek te koop nie, dit is die laaste ding wat ons nou nodig het.”

Noke het ontken dat sommige van die tekorte die gevolg is van verskaffers wat voorraad terug hou om wins te maak uit die prysverhoging wat sedert Woensdag ingetree het.

“Daar is ‘n indruk dat verskaffers skelm is, maar dit is nie die geval nie,” het hy gesê.

Die probleem is grotendeels veroorsaak deur moeilikheid tydens beplande instandhoudingswerk by die SA-petrolraffinadery in Durban en probleme by ‘n raffinadery in die Wes-Kaap.

Daar was ook ‘n groot vraag na petrol voor die prysverhoging middernag.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: petrol

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Nie SARS of die ANC weet waar Malema sy geld vandaan kry nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2008
R 215,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.