Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Petrolbom na huis geslinger

2012-09-12 17:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Petrolbom is na 'n huis in die John Taolo Gaetsewe-distrik in die Noord-Kaap gegooi, het die polisie gesê.

“Hulle het ‘n bom na die huis gegooi, maar het gelukkig gemis. Die huis het nie gebrand nie,” het lt. Andrea Cloete gesê.

“Die eienaar van die huis het ‘n saak van kwaadwillige saakbeskadiging aanhangig gemaak.”

Panyaza Lesufi, woordvoerder van die departement van basiese onderwys, sê die huis behoort aan die ouers van ‘n leerder in die distrik.

“Die departement glo dat die aanval op die huis se doel is om leerders te intimideer en hulle te verhoed om deel te neem aan ekstra klasse in die distrik,” het Lesufi, gesê.

Altesaam 41 van 65 skole in die John Taolo Gaetsewe- munisipale gebied is sedert Junie as gevolg van intimidasie gesluit.

Inwoners van die distrik betoog ook oor ‘n gebrek aan teerpaaie.

‘n Verslag van 18 bladsye oor die situasie wat deur ‘n onderwys-taakspan saamgestel is, is verlede Maandag aan Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, oorhandig.

Patricia de Lille, die burgermeester van Kaapstad, sê drie skole in die gebied is al afgebrand en honderde leerders is na ‘n kamp geskuif waar daar skoolgehou word.

Lesufi het die voorval en die intimidering van die leerders sterk veroordeel.

“Die departement gaan voort met sy pogings om leerders en onderwysers in die distrik by te staan,” het Lesufi gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Dogters dagvaar Mandela

6 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Goeie ding Mandela is nie meer by sy volle positiewe nie ! Waaroor en waarop wil hulle nog hulle hande lê. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.