Petrol gaan beursies ruk

2012-01-24 09:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die prys van petrol gaan na verwagting aanstaande maand skerp styg.

Elize Kruger, ‘n ekonoom van KADD Capital, sê die petrolprys kan met tot soveel as 34 c per liter in Februarie styg, het RSG berig.

Kruger sê dit is weens die styging in die internasionale ru-olieprys.

Sy sê hoewel die rand in Januarie teenoor die Amerikaanse dollar verstewig het, is dit oorskadu deur die hoër olieprys.

Kruger sê duurder brandstof is 'n terugslag vir verbruikersinflasie en sal huishoudelike besteding ook onder druk plaas, het die radiostasie berig.

Sy verwag dat die prys van diesel onveranderd sal bly, terwyl paraffien met sowat 3 c per liter duurder sal wees.

Volg Nuus24 op Twitter 

Lees meer oor: petrolprys  |  brandstof  |  petrol

Lewer kommentaar op hierdie artikel
41 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gustav sê... Dis nou dieselfde homoseksuele Mark Behr wat "Die Reuk van Appels" geskryf het; die eertydse veiligheidspolisieklikbek... Sy emigrasie was 'n aanwins vir ons land en geen ordentlike mens sal deur hom gehelp word nie. Eenmaal 'n verraaier, altyd 'n verraaier. Sy persoonlike tekortkominge het vir hom 'n wrewel in die Afrikaner gegee. Laat die familie maar iewers anders gaan hulp soek. Lees die storie...

Weather
Traffic
Lottery
Cpt: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Broken clouds. Warm. Bloem: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 17-23°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Jobs - Find your dream job

Network Engineer-Clickatell

Bellville, Cape Town, South Africa
Clickatell (Pty) Ltd
Market Related

Junior Paid Search Specialist

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Floor Manager

Roodepoort, South Africa
Gemini Recruitment
R8000 - R9000

Cars - Search 1000's of new and used cars

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Base
2011
R 119,900.00

MERCEDES-BENZ

C200 CDi BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Property - Find a new home

Travel - Look, Book, Go!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - shop online today

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.