'Perde-swendelaar' in hof

2009-12-01 16:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - 'n Man wat daarvan aangekla word dat hy 'n valse perdwedrenmaatskappy gestig en mense bedrieg het om vir hom geld te gee, het Dinsdag in die Bellville-handelshof verskyn.

Jacques Giueseppe Mangiagalli (41) van Parow is gewaarsku om weer op 28 Januarie in die hof te verskyn.

Faith Jason-Twala, staatsaanklaer, voer aan dat hy valslik die National Racing Services oopgemaak het.

In April het hy glo 'n advertensie in Die Burger geplaas waar hy beleggingsgeleenthede aanbied wat die belegger se kapitaal binne 90 dae verdubbel.

In Mei het hy nóg 'n advertensie in dié koerant geplaas waarin hy sê beleggers kan 'n vaste inkomste vir vyf jaar verdien.

Die advertensie het gesê 'n belegging van R100 000 sal 'n maandelikse inkomste van R6500 verseker, R250 000 sou 'n maandelikse bedrag van R20 000 verseker en 'n belegging van R500 000 sou 'n bedrag van R50 000 verseker.

Die minimum bedrag wat mense kon belê was R100 000.

Jason-Twala het die name van ses slagoffers genoem. Hulle is: Robert Wheeler, Casparus Rossouw, Louis Marais, Maria Kroese, Pieter Walters en Johannes de Bruyn.

Sy voer aan dat Mangiagalli vir die slagoffers gejok en as die eienaar van National Racing Services voorgedoen het. Hy het aan sy slagoffers gesê hy koop en verkoop resiesperde.

Die staat beweer hy het hulle valslik ingelig dat hy deur sy onderneming geld op wednperde kan sit en hul geld belê.

Jason-Twala het verder aangevoer dat Mangiagalli nooit die geld wou belê nie en was nie geregtig om die beleggings vir sy eie gewin te gebruik nie.

– Sapa
 

Lees meer oor: bedrog  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Nie SARS of die ANC weet waar Malema sy geld vandaan kry nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2008
R 215,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.