Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pastoriemoord: VF+ wys vinger na regering

2012-11-09 07:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die regering is deels verantwoordelik vir die moord op 'n predikant en sy aanstaande skoonseun in Harrismith in die Vrystaat, het die Vryheidsfront Plus Vrydag gesê.

"Dié moorde en baie ander soortgelyke moorde wys die vinger na 'n regering wat nie meer die vermoë het om sy burgers te beskerm nie," het die VF+ se leier in die Vrystaat, Abrie Oosthuizen, in 'n verklaring gesê.

Die 60-jarige ds. Willem Brits van die NG Kerk Kerkenberg en sy gesin is Donderdagaand deur drie verdagtes in hul huis oorval.

Brits se aanstaande skoonseun, die 25-jarige Gerhardus Vermeulen, is in sy kop geskiet en het op die toneel beswyk.

Die dominee het Vrydagoggend in die hospitaal gesterf. Sy vrou, Dorethia, is steeds in die hospitaal met erge kopbeserings nadat sy met 'n byl aangeval is.

Een van die verdagtes is vasgetrek waar hy in bebloede klere langs die N3 gestap het.

Vyf selfone en 'n vuurwapen is in sy besit gevind.

Oosthuizen het gesê internasionale organisasies soos die Verenigde Nasies (VN) moet kennis neem van die "onaanvaarbare situasie" in Suid-Afrika.

"Die situasie in Suid-Afrika benodig nou internasionale ingryping. Selfs sanksies teen die land kan geregverdig word om sodoende die Suid-Afrikaanse regering verantwoordelik te hou."

Oosthuizen het bygevoeg dat 'n "oorbelaste" land soos Suid-Afrika kan bekostig om sy burgers van beter sekuriteit te voorsien.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
153 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Weer sê... Janie ek stem saam met Jerry die Feëkoningin storie is meer geloofwaardig as die versinsel wat my groot vriend Geelmannetjie of Kleinmannetjie sindroom nou weer kwytraak. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.