Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pastoriemoord: Broers en suster is kwaad

2012-11-15 15:31
Tweets Share Share line Print

Harrismith – Die sibbe van Martin Brits, wat amptelik skuld beken het op die moord op ds. Willem Brits, is kwaad vir hom, het 'n familiewoordvoerder aan OFM gesê.

AJ Scherrer, 'n familiewoordvoerder, sê sy broers, Dawid en Willie, en suster Thea, sukkel om die jongste verwikkelinge te verwerk.

"Ek het juis vanoggend [Donderdag] met hulle gepraat. Hulle is kwaad, maar hulle is ook bereid om as gelowiges vergifnis te gee en daarom sal hulle ook vir hom in die proses hul ondersteuning gee – as familie, as gesin."

Scherrer sê Dawid, Willie en Thea het Martin nog nie na die voorval gesien nie, maar reëlings word getref sodat hulle hom binnekort kan besoek. Hy word in die Harrismith-gevangenis aangehou.

Martin Brits (28) en sy medebeskuldigde, Elliot Mhlambi (41), word daarvan aangekla dat hulle Willem (60) en sy aanstaande skoonseun, Gerhard Vermeulen (25), vermoor het. Hulle het Maandag in die hof verskyn en hul volgende hofverskyning is op 19 November.

Willem se vrou, Dorothea, is steeds in 'n kritieke toestand in Mediclinic Bloemfontein nadat sy in die voorval met ‘n byl aangeval is.

Intussen word Vermeulen se roudiens Donderdag om 15:00 gehou en Willem s'n Vrydag om 11:00.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: misdaad  |  harrismith-moorde  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
40 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... Sjoe, lyk die mannetjie en sy liga het net skuld gemaak sover hulle gaan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.