Pastoor vermoor glo eie seun

2011-10-12 12:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Oos-Kaapse pastoor is onder polisiebewaking in ‘n hospitaal nadat hy na bewering sy tweejarige seun in Kwazakhele, naby Port Elizabeth, vermoor het, het Herald Online Woensdag berig.

Luidens die webtuiste het die 29-jarige pastoor ook probeer om homself om die lewe te bring.

Die pastoor het glo sy seun keelaf gesny en probeer om sy eie keel te sny nadat hy Dinsdagoggend ‘n argument met sy vrou gehad het.

Volgens die polisie het die man sy vrou met ‘n mes gedreig voordat hy homself en die seun in ‘n slaapkamer toegesluit het.

Insp. Dumile Gwavu het aan The Herald gesê bure het die kamer se deur afgeskop.

“Die klein seun was reeds dood en die man het oor die lyk gestaan en gebid en gepreek voordat hy sy eie keel gesny het,” het Gwavu vertel.

Volgens die egpaar se bure was hulle "stil en respekvolle" mense.

“Ek het nie veel van hulle geweet nie, behalwe dat die man ‘n prediker is en sy vrou nie werk nie. Ons sou mekaar net groet. Hy [die seun] het dit geniet om saam met my sesjarige seun in die tuin te speel,” het Buyiselwa Gwangqana, ‘n buurvrou, gesê.

Gwavu sê die man sal in ‘n hof verskyn nadat hy herstel het.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: gesinsmoorde  |  moord

Lewer kommentaar op hierdie artikel
80 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Niemand het n probleem met dink nie. Moet dit net nie hardop doen soos Malema nie. Dit is die vinnigste manier om jouself as idioot te laat klassifiseer, veral as jy nie weet waarvan jy praat nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2008
R 215,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.