Pastoor se seun vas na grusame moord
2010-02-25 20:11
Kaapstad – ‘n Pastoor se seun is Donderdag borgtog geweier nadat dit vorendag gekom het dat hy sy ma glo 52 keer met ‘n kombuismes doodgesteek het, berig iol.
Die hof het beslis dat Amandla Makananda, 19, ‘n vlugrisiko, ‘n gevaar vir die gemeenskap en sy familie is en aan ‘n geestesversteuring ly as gevolg van sy verslawing aan tik.
Nonkosi Makanandla is drie weke gelede in die familie se huis in Bothasig gevind waar sy 52 keer in die kop, bors, rug en arms gesteek is.
Lees die volle storie hier