Pastoor-hulle ná aanddiens by kerk beroof

2012-02-07 07:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ’n Pastoor, haar man en twee jeugwerkers is Sondag ná die aanddiens by die AGS in Witfield, Boksburg, met vuurwapens aangehou en beroof.

“Toe ek hom vra: ‘Ken jy God?’, slaan hy net sy hande saam en sê: ‘I am so sorry, so sorry’,” het past. Christa Meiring Maandag van een van die rowers vertel.

Sy, haar man, Frans, en Morne Pieters en sy vrou, Danielle, was net ná 20:00 besig om die kerkgebou te sluit.

“Danielle het die drie eerste deur die hek sien inkom,” het Meiring gesê.

Die rowers het haar man onmiddellik met die vuurwapen teen die kop grond toe gedwing, terwyl hulle beursies, selfone en juwele geëis het.

“Hy het blykbaar gedink my sak met my Bybels in is ’n skootrekenaar, maar dit as ‘rubbish’ teruggegee. Frans het nie sy beursie by hom gehad nie, toe gryp hulle myne. Ek sê toe hulle kan die geld vat, maar net my kaarte en beursie teruggee, wat hulle toe doen.

“Morne vra toe ook sy beursie terug en hulle gee dit toe so ewe, met sy kaarte, ook terug.”

Volgens Meiring het die hele nagmerrie so vyf tot agt minute geduur.

“Gelukkig was die diens se kollekte al in die kluis toegesluit. Ek het die sleutel van die kluis in my hand gehad, maar toe hy vra, sê ek nee, dis die huis se sleutel. Hulle het toe die sleutel van my Hyundai Getz gevat en twee het ingeklim. Hy kon nie lekker bestuur nie en so ruk-ruk hier aangekom, vir die derde een getoet om in te spring en hulle is by die hek uit.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: misdaad  |  rooftogte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
98 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnr sê... Zum, Zum, Zum is die bielie van die Bosveld. Zum, Zum, Zum die Bosveld Bul! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.