Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Passasiers moet sitplekgordels dra – minister

2012-12-13 17:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Robin Carlisle, LUR vir vervoer in die Wes-Kaap, het gesê owerhede gaan seker maak dat meer passasiers op die agtersitplek van motors veiligheidsgordels dra.

Carlisle het Donderdag gesê padsterftes in die Wes-Kaap het in die eerste 10 dae toegeneem in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar.

"In die eerste 10 dae van Desember het 62 mense op die Wes-Kaap se paaie gesterf, in vergelyking met 43 in 2011 – 'n toename van 31%," het hy in 'n verklaring gesê.

Van die 62 mense wat gesterf het, is 28 passasiers en 20 voetgangers.

"Dit was 'n baie somber begin tot die feestyd, met ses lewens wat daagliks verloor word."

Hy het gesê die hoë proporsie van passasiersterftes dui daarop dat mense nie veiligheidsgordels dra nie.

Tussen Augustus 2011 en Junie 2012 het verkeersbeamptes in Kaapstad 13 621 boetes uitgereik vir veiligheidsgordels wat nie gebruik is nie, 415 boetes vir veiligheidsgordels wat nie aan die vereiste spesifikasies voldoen nie en 56 boetes is uitgereik vir kinders wat nie reg vasgemaak is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: wes-kaap  |  padveiligheid  |  ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Ag dankie Jerry... jou ou vleier...! ;) (ROFL!) PS Seg Weer alias Seg Wie alias Seg Niks... Jaloesie en afguns ry jou hard en bloots sien ek... ;) Jou koppie is duidelik te gepunt om Woorde te begryp... As 'n mens soos jy eers begin om oor sindrome en verhoudings te praat, begin ek saggies te lag. Want jy is dan so grasieus soos 'n gimnas wat wawiele doen - op 'n vloer wat blink van die olie... Terloops Seg Niks, jou opsomming oor stinkes ens. is skreeusnaaks! Wenk? Bly liewer by gras sny... ;) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.