Pasella, Top Billing in die knyp

2009-09-09 11:51
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Werkers van SABC3 se gewilde leefstylprogram Top Billing en die SABC2 se Afrikaanse program Pasella, moes ‘n 10% salarisverlaging aanvaar ten spyte daarvan dat die maatskappy pas R400 000 se bouwerk aan die kantore gedoen het, berig The Times

Tswelopele Productions, die maatskappy wat die twee programme vervaardig, het ook sy werkers laat betaal.

'n Werknemer, wat annoniem wil bly, het aan Nuus24 hierdie griewe erken en gesê sommige mense by Tswelopele is baie ontevrede en bekommerd.

Daar het ook gerugte die ronde gedoen dat die gewilde Top Billing van die lug af gehaal sal word in Januarie. Vuyo Maqezu van Tswelopele het egter hierdie gerugte ten sterkste ontken toe Nuus24 die maatskappy kontak.

"Ons gaan slegs volgende jaar vir 'n maand lank episodes uitsaai wat die afgelope 16 jaar se hoogtepunte uitbeeld," het sy aan Nuus24 gesê.

Kaizer Kganyago, die woordvoerder vir die SABC, het verlede maand bevestig dat die uitsaaier seker programme se kontrakte nie sal hernu nie. Hy het blykbaar beloof om die situasie by Tswelopele te ondersoek.

- Nuus24
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: televisie  |  vermaak

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Niemand het n probleem met dink nie. Moet dit net nie hardop doen soos Malema nie. Dit is die vinnigste manier om jouself as idioot te laat klassifiseer, veral as jy nie weet waarvan jy praat nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2008
R 215,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.