Parktown Boys-saak van hofrol geskrap

2010-11-25 11:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die saak teen ‘n groep leerders van Parktown Boys Hoërskool, wat teregstaan op aanklagte van aanranding wat verband hou met ‘n inisiasie-seremonie, is van die hofrol geskrap, het The Star Donderdag berig.

Pene Kimber, die ma van een van die beweerde slagoffers, het aan die koerant gesê dat die saak in die Johannesburgse landdroshof van die rol verwyder is omdat dit al 12 keer uitgestel is.

Nietemin het sy gesê sy hoop dit sal weer op die rol geplaas word. Sy het bygevoeg dat die hoof- aanklaer, Menzi Simelane, gaan besluit of die seuns ‘n rehabilitasie-program sal ondergaan en of hulle in die hof sal verskyn.

“Hierdie saak moet hof toe gaan. Die boodskap wat ek kry is dat jou kind ‘n slagoffer van aanranding kan wees, maar die saak sal nie in die hof verskyn nie,” het Kimber gesê.

Haar seun was een van ‘n groep graad-11 leerders wat verlede jaar uit die bed gejaag, kaal uitgetrek en met krieketkolwe, hokkiestokke, gholfstokke en swepe geslaan is.

Die Nasionale Vervolgingsgesag was nie onmiddellik beskikbaar om die berig te bevestig nie.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: aanrandings  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Niemand het n probleem met dink nie. Moet dit net nie hardop doen soos Malema nie. Dit is die vinnigste manier om jouself as idioot te laat klassifiseer, veral as jy nie weet waarvan jy praat nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2008
R 215,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 94,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.