Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Paramedici in Khayelitsha aangeval

2012-07-24 23:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Paramedikus wat oor die naweek uitgeroep is na Khayelitsha net buite Kaapstad is met 'n mes in die arm gesteek," het die Wes-Kaapse nooddienste Dinsdag gesê.

Woordvoerder Keri Davids het gesê die ambulans was omstreeks 03:00 Sondagoggend na Khayelitsha onderweg nadat bystand gevra is vir 'n vrou wat besig was om te kraam.

"Ons het met lede van die plaaslike gemeenskap ooreengekom dat iemand die nooddiensbeamptes by 'n skool in die gebied sou ontmoet. Met die paramedici se aankoms was daar niemand om hulle te vergesel nie en twee mans het die ambulans genader," het sy gesê.

Die ambulansmanne het aangeneem dat dit die mans was wat hulle na die vrou moes neem, maar het hulle fout agtergekom toe een van die mans 'n vuurwapen op hulle rig.

"Hy het besef dat dit 'n speelgoedwapen was en dit by die man gegryp. Op daardie stadium het die tweede verdagte die ander paramedikus met 'n mes in sy arm gesteek en weggehardloop."

Die voorval is by die polisie aangemeld. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: misdade  |  paramedici
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Magda, is dit jou gene wat hierdie gedagte van jou tot uiting bring. Kyk in ons almal se bybel. As Israel in die probleme gekom het was dit omdat hulle met ander volke gemeng het. Hulle moes hulle wegjaag. Jy het dalk n snaakse geloof vermoed ek, dalk lid van n katolieke engelse kerk of so iets. Maar niks keer jou om tusse hulle te gaan bly. Onlangs voorby Diepsloot gery ek glo jy sal baie lekker tuisvoel daar. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.