Padvalk glo aangerand: 2 onskuldig

2010-06-03 10:46
Tweets Share Share line Print

Beeld

’n Polisiekolonel van Germiston en sy dogter is Donderdag onskuldig bevind op aanklagte dat hulle ’n metropolisievrou aangerand en ’n “swart teef” genoem het.

Kol. Juan André Dawson (47) en Angelica van Greunen (30), sy dogter, is aangekla van dwarsboming van die gereg en dat hulle Mapule Podile (42) aangerand en in die uitvoering van haar pligte gehinder het.

Van Greunen is ook van crimen injuria aangekla oor die beweerde “swart teef”-opmerking.

Streeklanddros Livingstone Mahlangu het Podile en ander getuies se weergawes as onwaar en onwaarskynlik afgemaak.

Podile het Van Greunen en Jaco Rudman, haar vriend, in September verlede jaar in Kempton Park laat stilhou omdat Rudman glo nie by ’n stop­teken stilgehou het nie. Podile wou toe glo R50 omkoopgeld hê.

’n Woordewisseling en gestampery het tussen Podile en Van Greunen ontstaan. Volgens Podile het Van Greunen haar in die gesig geklap en gesê haar (Van Greunen se) pa is ’n polisielid.

Dawson het kort daarna met sirenes en blou ligte daar aangekom.

Podile het intussen versterkings aangevra. Dawson is op die toneel geboei, met pepersproei gespuit en agterin ’n vangwa na die Norkem Park-polisiekantoor gebring.

Mahlangu het onder meer daarop gewys dat geen kaartjie uitgereik is vir die aanvanklike “oortreding” dat Rudman nie by die stopteken stilgehou het nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Beeld

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: verkeerspolisie  |  hof  |  aanrandings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.