Padsterftes in Wes-Kaap neem merkwaardig af

2012-02-14 20:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die hoeveelheid padsterftes in die Wes-Kaap het in 2011 met byna ‘n kwart afgeneem in vergelyking met 2008, het Robin Carlisle, die LUR vir vervoer, Dinsdag gesê.

“Terwyl 1 739 mense in 2008 op ons paaie dood is, het daardie syfer in 2009 na 1 567 gedaal. In 2010 het dit na 1 487 gedaal en in 2011 na 1 321,” het hy gesê.

Padsterftes tydens die feesseisoen het van 259 na 243 afgeneem in die provinsie.

Carlisle was teleurgesteld dat die afname nie groter was nie, maar sê die provinsie het “waardevolle lesse” vir die toekoms geleer, veral wat langafstand taxi-verkeer betref.

Daar was 483 padblokkades in die provinsie tydens Desember en Januarie, met 161 989 voertuie wat afgetrek is.

Hy het gesê 3 250 langafstandbestuurders van openbare vervoer is op die N1 na die Oos-Kaap gedwing om vir vier ure te rus.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: padsterftes  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.