Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Padsterftes gaan nié verminder'

2012-12-23 11:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die doelwit van 'n afname van 25% in sterftes op die land se paaie gaan nie bereik word nie, het die Padverkeersbestuurskorporasie gesê.

Ashref Ismail, woordvoerder van die korporasie, het gereageer nadat 765 mense tot dusver die maand in padongelukke gesterf het.

Minstens 19 mense het Saterdag in ongelukke gesterf.

Die noodlottigste ongeluk was op die pad tussen Potchefstroom en Klerksdorp toe 'n motor het teen 'n aflewerinsgvoertuig gebots het. Vier mense is dood in die ongeluk.

Altesaam 1 171 mense het verlede jaar oor die feestyd in ongelukke omgekom.

RSG

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: ongelukke  |  padveiligheid
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel Cronje sê... Iemand wat vir john allers kop toe vat en dan boonop hom terug antwoord, moet sy kop laat lees. So iemand verdien om stoepit gedoop te word Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 16:09 PM
    Road name: Driefontein Road Southbound
    QUEUING TRAFFIC approaching Brabazon Road
  • Thursday Centurion - 16:09 PM
    Road name: Ruimte Avenue Northbound
    DELAYS between Wierda Park and Saxby Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Executive

Cape Winelands
Teleresources Staffing
R168000 - R192000

Mid - I.T Systems Administrator (JHB)

Gauteng
Datafin Recruitment
Market Related

Retail Manager

Pietermaritzburg
Pronel Personnel Consultants Pietermaritzburg
R7000 - R8000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.