Paartjie kry lewenslank vir huurmoord

2010-10-08 23:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Howick-paartjie Sunesh Manilall en Mumtaz Osman is Vrydag in die hooggeregshof op Pietermaritzburg lewenslank tronk toe gestuur nadat hulle R10 000 betaal het om Manillal se eerste vrou, Monika, te laat vermoor.

Sy het ‘n kleuter by haar gedra toe sy in Februarie 2006 in haar tuin geskiet is. Sy het gewond haar by haar huis in gehardloop om die alarmknoppie te druk, maar sy is in die gang vermoor. Sy was die ma van Sunesh se twee kinders.

Die KwaZulu-Natalse Regterpresident Herbert Msimang het ook vir Mboweni Mbatha gevonnis vir die reël van sluipmoordenaars om Monika te vermoor.

Die rede vir die moord is dat Manilall en Osman ‘n liefdesverhouding aangeknoop het en die moord op Monika gereël het sodat hulle met hul verhouding kon volhard. Hulle het tydens hul verhoor getrou.

Msimang het gesê dit is onrusbarend dat die beskuldigdes en die sluipmoordenaars ‘n som van R10 000 as ‘n genoegsame beloning vir so ‘n afskuwelike misdaad kon beskou. Hy het gesê hy sal ook nie die houding van die beskuldigdes nadat hulle gevonnis is, oorsien nie.

In die aangesig van oorweldigende getuienis teen hulle, het hulle die vermetelheid gehad om onder eed te getuig en enige skuld te ontken.

Msimang het verlof tot appèl vir al drie geweier.

Een van die sluipmoordenaars het skuldig gepleit en is lewenslank tronk toe gestuur.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: sluipmoorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.