Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Paartjie in hof ná moord op polisieman

2013-01-29 12:28
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Paartjie wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n Kaapse polisieman geslaan en onthoof het, sal in die Wes-Kaapse hooggeregshof verhoor word.

Barnabas Sentiwe en Phumla Veli het Maandag in die Blue Downs-landdroshof verskyn in verband met die moord op konst. Monwabisi Mnyombolo in Oktober 2009, berig Daily Voice.

Landdros Deon van der Spuy het die saak na die hooggeregshof oorgeplaas, waar dié twee op 22 Februarie verhoor sal word.

Veli het haar borgtogaansoek laat vaar en aan die hof gesê dít sal help om die regsproses te bespoedig.

Sy en Sentiwe het na bewering die 29-jarige polisieman in hul huis in Mfuleni vermoor en sy lyk en kop in die agterplaas begrawe.

Mnyombolo is op 26 Oktober 2009 as vermis aangemeld. Sy oorskot is byna twee jaar later deur die nuwe eienaar van die huis gevind.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stinkvingertjie van Tonder sê... Die wat met die refferendum ja gestem het, maak vandag geld en het nie tyd vir die forum nie, die wat nee gestem het, kruip weg in hule huisies en le en kla hier op die forums Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 15:34 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    SLOW TRAFFIC at Main Road
  • Thursday Bredell - 15:34 PM
    Road name: High Road Southbound
    ROADWORKS between the R21 Interchange and Pomona Road - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.