Paartjie glo in wraak-aanval vermoor

2010-07-15 14:11
Tweets Share Share line Print

Bongani Hans

Pietermaritzburg – ‘n Paartjie is Dinsdagaand vermoor in wat moontlik ‘n vyandige bende-aanval was weens ‘n twis wat terugdateer na 2008.

Die lyke van Sipho Nxele (31) en sy 20-jarige vriendin, Masindi Madondo, is omstreeks 20:00 op ‘n voetpaadjie langs Nxele se huis gevind.

Nxele se broer, Xolisani (34), glo die moord hou verband met ‘n bende-twis wat sowat twee jaar gelede onstaan het. Volgens hom was Madondo ‘n onskuldige slagoffer van hierdie wraak-aanval.

“’n Paar uur voordat Sipho en Masindi se lyke gevind is, het iemand ‘n klip teen die deur van die gesin se huis in Uitbreiding 4 gegooi,” het Xolisani gesê.

Hy glo dat hierdie ‘n lokval was om sy broer uit die huis te kry.

“Omstreeks 20:30 het twee van ons bure my na die voetpaadjie geneem waar ek my broer en sy vriendin gevind het. Toe ek besef hulle is dood, het ek begin huil,” het hy gesê.

Na bewering het Nxele na Willowfontein gegaan om sy vriendin, met wie hy reeds verskeie jare in ‘n verhouding was, te gaan oplaai.

Beide slagoffers is van hulle selfone beroof.

Nxele is glo die tweede familielid wat weens die bende-twis vermoor is. Sy neef, Mfundo Kubheka, is verlede jaar doodgesteek.

Xolisani blameer ‘n groep jong mans van Uitbreiding A vir sy broer se dood. Hy glo dat hy ook nou ‘n teiken is vir die bende.

Volgens ao. Joey Jeevan, polisiewoordvoerder, is die slagoffers buite Nxele se huis deur ‘n groep mense voorgekeer.

“’n Argument het uitgebreek en die paartjie is doodgeskiet. Die verdagtes het op die vlug geslaan,” het Jeevan gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

-The Witness
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sterftes  |  moorde  |  aanvalle  |  skietery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sambok sê... Die verskoning? " Ek is jammer ek is agregeblewene, ek weet nie wie my ouers is nie en het nie geweet wat ek doen is barbaars nie, maar ek sal dit weer doen as iemand my net 5 rand skuld." Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2002
R 49,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY96
1999
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.