Pa wat ma, seun verwurg se saak uitgestel

2011-06-08 16:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die borgtogaansoek van 'n man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou en seun vermoor het, is tot 13 Junie in die Johannesburgse landdroshof uitgestel.

Dit sal die staat kans gee om vas te stel of 'n bed by die Sterkfontein-psigiatriese hospitaal beskikbaar is vir Ben Engelbrecht (51), het landdros PJ du Plessis gesê.

Du Plessis het gesê dit kan 'n rukkie duur, maar 'n bed kan dalk gouer beskikbaar wees omdat dit 'n hoë-profiel-saak is. Engelbrecht bly tot dan in aanhouding.

Engelbrecht se regsverteenwoordiger, SW van der Merwe het gesê sy kliënt se verweer is dat psigiaters en beraders moet rus.

"Ons sal Maandag uitvind of daar 'n bed beskikbaar is vir hom. Hy sal dan vir evaluasie daarheen gestuur word en dan sal ons terugkom en voortgaan met die verhoor."

Engelbrecht word daarvan beskuldig dat hy sy vrou, Ina, en hul 22-jarige paraplegiese seun, Kobus, by die gesin se huis in Linden vermoor het.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: moorde  |  hof  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.