Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pa voor vrou, seun (3) doodgeskiet

2012-11-19 14:17
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n 51-jarige man van Muldersdrift in noordelike Johannesburg is die afgelope naweek ten aanskoue van sy vrou en hul driejarige seun doodgeskiet.

Dit was die tweede gewelddadige aanval op die hoewe Elandsdrift in twee dae, het Beeld Maandag berig.

Jacques Botha se vrou, Anél, het die paartjie se seun Saterdagmiddag na die huis gedra toe sy sien hoe drie mans haar man oorval en op hom begin skiet.

Sy het probeer wegkruio met die kind, maar die misdadigers het haar gevang en geëis dat sy 'n skootrekenaar en 'n selfoon aan hulle gee.

Ná die rowers gevlug het, het Anél vergeefs by die hoewe se opsigter om hulp probeer aanklop. 'n Buurman op die hoewe het Botha na die Life Fourways-hospitaal gehaas, maar hy is onderweg na die hospitaal dood.

David Carter, wat in ’n ander huis op die hoewe woon, het  vertel hoe vier mans ook Vrydagaand sy kamerdeur afgeskop en hom met pistole geslaan en met ’n mes gesteek het.

Volgens Dawn was haar seun ná die aanval vol bloed en het daar bloed by sy mond uitgeloop.

“Die chirurg het gesê dat hy baie gelukkig was omdat die mes sy sternum getref het,” het sy gesê.

“’n Paar millimeter links of regs kon glo sy lewe gekos het.”

Volgens Beeld se inligting het vermoedelik dieselfde rowerbende Saterdag ook ’n man wat in die pad langs die hoewe gestap het, in die been geskiet en was hulle moontlik later dieselfde aand by ’n sakerooftog in die gebied betrokke.

Die polisie se nasionale misdaadintelligensie-eenheid is nou op die bende se spoor.

Die Elandsdrift-hoewe is sowat 10 minute se ry van die straat waar die 13-jarige Alyssa Botha en haar 50-jarige buurman, André Jordaan, in September in twee afsonderlike voorvalle doodgeskiet is.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  rooftogte  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Die slagoffer is seker 'n pensionaresse en nie 'n pensioenaris nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.