Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pa, seun steeds in Mosambiek vermis

2012-11-12 15:21
Tweets Share Share line Print
Video - Pa en seun steeds soek
Die soektog duur voort na 'n Suid-Afrikaanse pa en seun wie se vliegtuig vyf dae gelede oor Mosambiek verdwyn het. KYK
 

Johannesburg – Die lugvaartgemeenskap het bymekaargekom om finansiële hulp te verleen vir die soektog na die twee Suid-Afrikaanse mans wie se vliegtuig meer as twee weke gelede in Mosambiek vermis geraak het.

Bryan Simms (60) van Midrand, Johannesburg, en sy seun, Rob (22), is sedert 27 Oktober vermis.

Hulle het vanaf Malawi na die Lanseria-lughawe, noord van Johannesburg, gereis. Die vliegtuig het laas naby Beira in Mosambiek met beheertorings kontak gemaak.

Kort voor die vliegtuig verdwyn het, het Simms sr. in 'n radioboodskap gesê daar is probleme met een van die enjins.

Richard Maier, 'n vlieënier wat tans die soektog na die vermiste vliegtuig lei, het Maandag aan News24 gesê hy ken nie die mans nie, maar het verplig gevoel om aan te hou soek nadat lugvaartowerhede die soektog afgelas het.

"As dit ek is wat weg was...sou ek wou hê dat mense steeds aanhou soek."

Maier se skoonpa het 'n paar jaar gelede in 'n soortgelyke situasie vermis geraak.

Lede van die lugvaartgemeenskap het reeds sowat R200 000 uit hul eie sakke betaal om met die soektog te help.

Maier het gesê hy bied 'n beloning van R43 000 aan enigiemand wat die soekspan na die toneel van die vliegwrak kan lei.

Volg Nuus24 op Twitter.

News24

- SAPA

Lees meer oor: mosambiek  |  vliegongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... moes nooit daai prozac gedrink het nie trip wire kyk nou net ... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.