Pa, seun lieg oor rowers

2010-03-11 18:02
Tweets Share Share line Print

Oos-Londen – ‘n Man en sy 18-jarige seun het op 'n aanklag van meineed voor die hof verskyn nadat hulle gelieg het oor 'n rooftog.

 Raj Veerna (40) en sy seun, Shanil, het Donderdag voor die landroshof in Oos-Londen verskyn.

“Hulle is in hegtenis geneem toe die polisie uitvind die klag, wat hulle op 5 Maart gemaak het, is vals,” het Supt. Mtati Tana gesê.

Die paar het aan die polisie gesê hulle is langs die pad van twee maande se salaris beroof toe hulle motor onklaar geraak het.

Dit het egter later uitgekom dat die Veerna's hulle werkgewer se motor gesteel het en pakke lekkers wat in die voertuig was, sonder toestemming verkoop het.

Hulle het die geld vir hulself gehou en gesê dat ‘n groep onbekende mans hulle beroof het.

Die twee word van diefstal en meineed aangekla en sal 18 Maart voor die hof verskyn.

 – Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: hofsaak  |  diefstal

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Dpe eienaars van die galery behoort die ANC ook aan te kla vir aanhitsing tot geweld en intimidasie. Die kunstenaar het nooit gese dit is Zuma nie, dit was n' kwessie van n' skoen wat pas Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.