Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pa in Kraaifontein-huis vermoor

2011-02-26 12:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Twee en veertigjarige man se lyk is Saterdagoggend in sy huis in Kraaifontein gevind nadat hy vermoor is, het polisie in die Wes-Kaap gesê.

Die polisie is deur die man se bure uitgeroep na ‘n kleinhoewe in Joostenbergvlakte, waar die lyk omstreeks 05:30 gevind is, het kapt. Gerhard Niemand gesê.

Die man se lyk is op ‘n rusbank in sy sitkamer gevind, met sy hande wat met ‘n elektriese kabel vasgebind was en ‘n steekwond in sy bors.

Volgens Niemand blyk dit of die man se jong kinders in die huis geslaap het terwyl ‘n moontlike rooftog plaasgevind het.

Die kinders is ongedeerd.

Die man se Toyota Tazz, wat tydens die rooftog gesteel is, is verlate naby Fisantekraal gevind.

‘n Saak van moord en roof word ondersoek.

Enigeen met inligting kan ao. Dirkie van Reenen by die Kraaifontein SAPD kontak op 021 980 5500, of Crime Stop op 08600 10111.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  rooftogte  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bia Force sê... Nee dankie. Dan moet ons weer nuwe truuks aanleer met die Britse kroeks wat hulle hierheen gaan stuur. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 08:10 AM
    Road name: Garsfontein Road Westbound
    DELAYS between Solomon Mahlangu Drive and January Masilela Drive
  • Wednesday Florida Lake - 08:02 AM
    Road name: Main Reef Road
    ACCIDENT at Westlake Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.