Pa dagvaar minister oor baba se breinskade

2011-05-05 14:53
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die pa van 'n baba wat vermoedelik breinskade opgedoen het weens 'n staathospitaal se nalatigheid kan voortgaan met 'n skadevergoedingseis van R15,6 miljoen teen die provinsiale minister van gesondheid, het The Citizen berig.

Lodewyk Christoffel Smith sal toegelaat word om voort te gaan met die eis hoewel dit nie binne ses maande ná die voorval ingedien is nie, het regter Bert Bam beslis.

Smith se vrou, Susanna, was 30 weke swanger toe sy in April 2004 na die Pretoria-Wes-hospitaal gegaan het. Die privaathospitaal het haar huis toe gestuur en aangesê om in 'n warm bad te klim en panado te drink.

Sy het toe na die Kalafong-hospitaal gegaan waar haar pyn en naarheid vererger het. Haar baba, Tommie, is dieselfde dag in dié hospitaal gebore.

Smith baseer sy eis op die bewering dat albei hospitale nalatig was in hul behandeling van sy vrou en seun.

Die Kalafong-hospitaal het glo 'n suigapparaat gebruik om die geboorte te bespoedig. Dít kon dalk die breinskade veroorsaak het.

Smith beweer die personeel het versuim om 'n nota te maak van Tommie se toestand en het hom te gou van die suurstof afgehaal.

Die eis van R15,6 miljoen is hoofsaaklik vir sy seun se toekomstige mediese benodighede, verlies van inkomste en 'n kurator wat na Tommie se finansiële behoeftes kan omsien.

Die provinsiale minister het erken dat 'n suigapparaat tydens Tommie se geboorte gebruik is, maar ontken bewerings van nalatigheid.
     
Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.