Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pa dagvaar dept. ná dogter se verkragting

2012-08-13 12:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die pa van ‘n meisie wat by haar skool se nasorg deur ‘n opsigter verkrag is, sal die Wes-Kaapse onderwysdepartement vir minstens R2 miljoen in skadevergoeding dagvaar, is Maandag berig.

Die Cape Times berig dat die pa Vrydag toestemming by die Wes-Kaapse hooggeregshof ontvang het om regstappe te neem.

Die man, wat nie genoem kan word nie om sy dogter se identiteit te beskerm, het aanvanklik nie daarin geslaag om die departement betyds in kennis te stel van sy voorneme om te dagvaar nie.

Nietemin is ‘n aansoek om die laat indiening van die kennisgewing te verskoon, onbestrede en is dit deur die hof toegestaan.

Die meisie, wat sewe jaar oud was toe die voorval plaasgevind het, is in Maart 2005 verkrag terwyl sy by ‘n nasorg in die noordelike voorstede was.

Die opsigter, Bronwill Daniels, is in Maart 2008 skuldig bevind aan die misdaad en dien tans ‘n lewenslange vonnis uit.

Volgens die verslag beweer die pa dat beamptes van die skool nie hul pligte nagekom het nie, aangesien hulle nie behoorlik na sy dogter omgesien het nie.

Dit het daartoe gelei dat die opsigter haar verkrag het “terwyl sy veilig verskans was in die klaskamer”.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: wes-kaap  |  verkragtings  |  kinders
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ria Cook sê... Die hanswors is terug! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 12:00 PM
    Road name: N1 Southbound
    ACCIDENT blocking two lanes after the New Road exit - expect DELAYS
  • Friday Florida - 11:57 AM
    Road name: Ontdekkers Road Eastbound
    DELAYS between Christiaan De Wet Road and Golf Club Terrace
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Electronic Consulting Engineer

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Sales Manager

Bloemfontein
HR Solutions
R21000 - R26000

Artisan

East London
Profile Personnel
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.