Ouma sterf toe huis se mure omval

2010-10-29 18:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n 69-jarige vrou is dood toe die mure van haar huis inmekaargeval het tydens ‘n storm in die Sunnyside-informele nedersetting naby Tzaneen, het die departement van plaaslike regering en behuising, gesê.

“Die slagoffer, Maria Mathole, laat vyf kleinkinders (tussen die ouderdomme van agt en 15) agter,” het Clayson Monyela, woordvoerder, gesê.

“Ons moet nou bepaal of die kinders enige ander familielede het by wie hul kan woon. Die regering sal ook verseker dat die kinders ‘n huis kry omdat hul woning tydens die storm verwoes is,” het Monyela gesê.

Erge storms het die Limpopo-provinsie Donderdag en Vrydag geteister.

Volgens Monyela is sowat 150 tot 200 gesinne deur die storms geraak. “Hulle huis is gedeeltelik of heeltemal tydens die storms verwoes. Heelparty mense soek nou skuiling in gemeenskapsale en tente."

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: sterftes  |  natuurrampe  |  storms

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.