Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ouma, kleuter stabiel ná skietery by winkelsentrum

2012-06-17 12:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Kleuter en sy ouma is in 'n stabiele toestand ná hulle tydens 'n gewapende rooftog by die Randridge-winkelsentrum in Gauteng geskiet is, het die Gautengse polisie Sondag gesê.

'n Ander lid van die publiek en 'n polisiebeampte is ook in Saterdag se rooftog beseer.

"Drie van die mense in die hospitaal se toestand is as stabiel beskryf," het lt.kol Lungelo Dlamini, die polisiewoordvoerder, gesê.

Die bejaarde en haar kleinseun is albei in die been geskiet. Die vierde slagoffer, 'n man, is op die toneel vir 'n wond aan die kant van sy maag behandel.

'n Groep van nege gewapende mans het 'n juwelierswinkel by die winkelsentrum Saterdag beroof, en het van die toneel gevlug in 'n bakkie.

Vier mans is ná 'n jaagtog in hegtenis geneem. Vyf het ontsnap, en word deur die polisie gesoek.

Die vier verdagtes sal Maandag in die Randburg-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Monica, Rotterdam is voor nederlandse begrippen een crimineel roversnest met de meeste (tienduizenden) bijstandsuitkeringen voor uitzichtloze moslims, antilianen levend van (gefraudeerde)toeslagen enz. opgehoopt in flats in bepaalde wijken. Was je zoals Geert Wilders(PVV) gisteren, ook in de (moslim)Schilderswijk in Den Haag, dramatisch. Hij kwam daar demonstratief de 'autochtoon' een hart onder de riem steken. Kijk, het is goed te begrijpen dat je je daar veilig voelde zeker vergeleken met SA, daar zit een relativiteit in. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Director

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Financial Controller

Mpumalanga
ALOS Holdings Pty Ltd
R320000 - R350000

Regional Sales Manager

Cape Town CBD
Datafin Recruitment
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.