Ouma, kleinkind doodgekap

2010-04-23 18:03
Tweets Share Share line Print

Butterworth – ’n 73-jarige Ouma en haar kleindogter (8) is in Tholeni naby Butterworth doodgekap, het die Oos-Kaapse polisie Vrydag gesê.

Kapt. Jackson Manatha het gesê die twee slagoffers is na bewering Donderdagaand vermoor.

Familielede het onraad vermoed toe die bejaarde vrou nie by die kantoor opgedaag het om haar pensioengeld te gaan afhaal nie.

“’n Familielid het op versoek van haar susters na haar huis gegaan om te kyk of sy daar is. Nadat niemand die deur oopgemaak het nie, het die familielid deur die venster gekyk en die twee slagoffers se lyke in ‘n bloedbad gesien lê," het hy gesê.

Manatha het gesê beide slagoffers het wonde aan hul bolyf opgedoen en hulle altwee is na bewering verkrag.

Niemand is nog in verband met die moord in hegtenis geneem nie.

Sowat tien vrouens en kinders is gedurende 2008 in dieselfde dorp vermoor, het Manatha bygevoeg.

- Sapa
 

Lees meer oor: verkragtings  |  moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.