Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ouma in hospitaal ná kobra haar pik

2012-11-22 11:36
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Bejaarde vrou van Boksburg aan die Oos-Rand word in ‘n hospitaal behandel nadat ‘n Mosambiekse spoegkobra haar op ‘n plaas naby Bela-Bela gepik het.

Beeld berig Sannie Haywood (78) is by haar dogter se huis op haar regtergroottoon gepik en is tans in Pretoria se Muelmed Hospitaal se hoësorgeenheid.

Haar dogter, Magda Botha, sê hulle het in die sitkamer gekuier toe haar ma sê: “Wat steek my nou so?”

Daarna het die dogter gesien hoe die slang verby die rusbank seil. Botha se man het toe die slang met ‘n graaf doodgekap.

“Ons het groot geskrik, maar ons het nie dadelik besef my ma is gepik nie.”

Haywood is toe na die hospitaal gehaas, waar sy ‘n operasie ondergaan het.

Mosambiekse spoegkobras se gif is sitotoksies, wat selle en weefsel vernietig.

Botha sê haar ma is in ‘n stabiele toestand. Van die dooie weefsel aan haar toon is tydens die operasie afgeskraap.

Haywood sal vir minstens nog ‘n week in die hospitaal moet bly.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: kobras  |  slange
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky Bell sê... Ja dit sê alles - seker daar van Castro-Country. Dis mos ou Manto Tshabalala-Mpiesang wat hulle van Kuba laat invoer het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:33 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road - HEAVY DELAYS
  • Thursday Randvaal - 13:05 PM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.