Ouers vermoor glo hul baba

2010-08-22 17:51
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Getroude paartjie van Bloemfontein is in hegtenis geneem nadat hulle glo hul sewe maande oue baba vermoor het, het die Vrystaatse polisie Sondag gesê.

Volgens Harry Nagel, ‘n polisiewoordvoerder in die Vrystaat het die ma Woensdagaand ‘n ambulans gekontak en gesê die baba het ‘n warme pot vol pap op haarself laat uitval en gebrand.

“Paramedici het die kind met brandwonde gevind. Maar daar word vermoed die ouers het die pap oor die kind uitgegooi nadat sy reeds gesterf het om die moord toe te smeer,” het Nagel gesê.

Die kind is met haar aankoms by die hospitaal dood verklaar.

‘n Nadoodse ondersoek het getoon die kind het nie weens brandwonde van die warme pap gesterf nie, en Nagel wou nie die uitslae van die ondersoek bekend maak nie omdat die saak steeds in ‘n sensitiewe stadium is.

Die kind se 35-jarige pa en 28-jarige ma van Mangaung is Vrydag gearresteer en sal Maandag in die landdroshof op Bloemfontein verskyn op aanklag van moord.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: moord  |  kindersterftes  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.