Ouers soek antwoorde oor baba se gru-dood

2009-11-26 08:38
Tweets Share Share line Print

Linda de Beer

Potchefstroom – Baba Lemeel Booysen, wie se kop en arms van sy lyfie geskeur het terwyl sy ma ure lank in kraam was, is Woensdag begrawe sonder dat sy ouers weet wat sy dood veroorsaak het.

Die lykskouing op Lemeel is eers Woensdagoggend afgehandel, het Kathy Randeree, uitvoerende hoof van die Klerksdorp-hospitaal, gister gesê.

Die lykskouingsverslag sal eers oor ’n week of wat beskikbaar wees.

Faiza Booysen was verlede Dinsdag ure lank in kraam terwyl dokters en verpleegpersoneel gespook het om haar yslike groot baba van 4,7 kg te verlos.

’n Keisersnee is om dié rede oorspronklik vir die Woensdag geskeduleer, maar dokters het die Maandag bevind Lemeel is in sy ma se baarmoeder dood.

Daar is toe besluit op ’n gewone geboorte om Booysen glo die trauma van ’n keisersnee te spaar.

Lemeel se kop en arms het gedurende die bevalling van die res van sy lyf geskeur.

Die rede is glo omdat sy liggaam reeds begin ontbind het.

’n Manlike leerlingverpleër het volgens Randeree verwarring veroorsaak deur vir Booysen te sê om “te druk, want die baba raak moeg”.

Booysen het om dié rede geglo Lemeel leef nog.

Donovan Booysen, Lemeel se pa, het gesê hy kry nagmerries sedert hy sy seun se lyk gesien het met die littekens waar die kop en arms weer aangewerk is.

- Die Burger

Lees meer oor: klerksdorp  |  dood

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 118,900.00

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2005
R 209,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.