Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Oud-sokkerspeler vas ná hy vrou met petrolbom gooi

2012-12-04 18:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Voormalige sokkerspeler van Bloemfontein Celtic is in hegtenis geneem nadat hy 'n petrolbom in sy vrou se motor by hul huis in Wilgehof gegooi het, het die Vrystaatse polisie Dinsdag gesê.

"Die 34-jarige man is Maandagaand in hegtenis geneem," het kaptein Chaka Marope gesê.

Hy het na bewering 'n bottel vlambare vloeistof met 'n stuk lap aan die brand gesteek en in die vrou se motor gegooi nadat die egpaar in 'n rusie betrokke was.

"Die motor het aan die brand geslaan en die vrou het ernstige brandwonde aan haar gesig, hande en arms opgedoen," het Marope gesê.

Sy is deur haar bure gered en in die hospitaal opgeneem.

Die man sal na verwagting Donderdag in die Bloemfonteinse landdroshof op aanklagte van poging tot moord en kwaadwillige beskadiging van eiendom verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter.

       

- SAPA

Lees meer oor: misdade
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Leon van der Merwe sê... Seg wie jy hou seker ook van korrupsie en korrupte vriende jy klink nes zuma seg maar net hoenders van eenderste vere Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Broadacres - 07:36 AM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street - POINTSMEN on duty
  • Thursday Parktown - 07:36 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Victoria Avenue - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.